Concert To
- Sasol Art Museum, 52 Ryneveld Street, Stellenbosch, 25 May â 8 June 2013
Opening by Michael Blake - 11:00 on Saturday 25 May 2013
The project Concert To, conceived and curated by Pierre-Henri Wicomb, will be presented at the Sasol Art Museum from the 25 May until 8 June 2013. This unconventional concert will be performed
every hour and half for the duration of the exhibition. In this project composers and sound artists were asked to compose an electronic piece of no more than ten minutes for a stereo speaker set-up. This makes it possible to perform the pieces without the
need of musicians and being able to play them for as long as possible. The theme of this project is about low quality digital storage and reproduction. The latter refers to the current digital trend to store digital media as small as possible, discarding the
quality in the process and creating a discrepancy between the original version and its reproduction. This issue had to be translated musically into an electronic piece.
Composers who composed a piece for the project: Warrick Sony, Brydon Bolton, Neo Muyanga, Cobi van Tonder, Dimitri Voudouris, Theo Herbst, John Pringle, Michael Blake, Jan-Hendrik Harley, Hannelore Olivier and Pierre-Henri Wicomb.
Sasol Art Museum, 52 Ryneveld Street, Stellenbosch
Museum hours:
Monday: 10:00 - 16:30
Tuesday to Saturday: 09:00 - 16:30
Contact: (021) 808 3695
Concert To - Sasol Kunsmuseum, Ryneveldstraat 52, Stellenbosch, 25 Mei - 8 Junie 2013
Opening deur Michael Blake - 11:00 op Saterdag 25 Mei 2013
Die projek Concert To, saamgestel deur Pierre-Henri Wicomb, word aangebied by die Sasol Kunsmuseum vanaf 25 Mei tot 8 Junie 2013. Hierdie onkonvensionele konsert sal elke uur en ân half uitgevoer
word vir die duur van die uitstalling. In hierdie projek is komponiste en klank kunstenaars gevra om 'n elektroniese stuk van nie meer as tien minute vir 'n stereo klankstelsel te komponeer. Dit maak dit moontlik om die stukke uittevoer sonder die noodsaaklikheid
van musikante en dat dit vir so lank as moontlik kan speel. Die tema van hierdie projek handel oor lae gehalte stoor en reproduksie van digitale media. Laasgenoemde verwys na die huidige tendens om digitale media so klein as moontlik te stoor ongeag van die
gehalte verlies in die proses. Sodoende word ân diskripansie tussen die oorspronklike weergawe en die reproduksie daarvan geskep. Hierdie aspek moes musikaal vertaal word in 'n elektroniese stuk.
Komponiste wat 'n stuk vir die projek saamgestel het: Warrick Sony, Brydon Bolton, Neo Muyanga, Cobi van Tonder, Dimitri Voudouris, Theo Herbst, John Pringle, Michael Blake, Jan-Hendrik Harley, Hannelore Olivier en Pierre-Henri Wicomb.
Sasol Kunsmuseum, Ryneveldstraat 52, Stellenbosch
Museum ure:
Maandag: 10:00 - 16:30
Dinsdag tot Saterdag: 09:00 - 16:30
Kontak: (021) 808 3695
|